Pr0KLAIM
South Africa
 
 
No information given.
Currently Offline
Achievement Showcase
Recent Activity
2,787 hrs on record
last played on 23 Feb
938 hrs on record
last played on 22 Feb
300 XP
0.8 hrs on record
last played on 21 Feb
Comments
Gherkin 16 Jun, 2024 @ 9:29am 
MELKTERT vir 2 middelslag-terte.

Kors:
- 125g botter/margarien
- 50g (60ml) witsuiker
- 1 eier
- 275g (500ml) koekmeelblom
- 10ml bakpoeier
- knypie sout

Vulsel:
- 1,5l melk
- 50g (60ml)botter/margarien
- 4 eiers
- 200g (250ml) witsuiker
- 70g (150ml) mielieblom
- 70g (125ml) koekmeelblom
- knypie sout
- 5ml vanieljegeursel
- kaneel
Oond en Stoofplaat

Begin deur die botter oor n lae hitte te smelt.
Roer dan die suiker en eier daarby en sif die koekmeelblom, bakpoeier en sout saam en meng dit met die eiermengsel.
Druk die deegmengsel in 2 tertbakke in en prik die korse.
Bak die korse vir ongeveer 10 minute, teen 180C.
Gherkin 16 Jun, 2024 @ 9:29am 
Kook die melk en botter saam in ‘n dikboomkastrol.
Klits die eiers en suiker saam totdat dit liggeel en sponsagtig ♥♥♥ is.
Voeg die koekmeelblom, mielieblom, sout en vanieljegeursel by bo-genoemde en klits verder totdat daar geen klonte is nie.
Klits nou ‘n bietjie van die kookmelkmengsel by die eiermengsel en klits dan al die eiermengsel by die kookmelkmengsel.
Plaas die mengsel terug op die stoofplaat en roer dit vinnig totdat dit weer kook.
Haal van die stoofplaat af, bedek, en laat vulsel ‘n paar minute staan.
Gooi nou die warm vulsel in die korse en gooi kaneel bo-oor.
Bak die terte dan vir ongeveer 10 minute lank verder.
‘n Bietjie ekstra suiker kan oor die vulsel gestrooi word, indien verkies.
Pr0KLAIM 1 Jun, 2024 @ 2:03am 
Doen dit jy Sali
Gherkin 22 May, 2024 @ 11:02am 
Issit oraait as ek 'n melktert resep hierso post?
Boerepompie 25 Mar, 2024 @ 7:08am 
https://discord.gg/6McH6GFTtJ Yes maat. Sien jy het ook DayZ. Kom try ons Server. Big things to come. Hoop ek sien julle daar.
DayZ server naam: Imperium